Emile Hirsch

Emile Hirsch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emile Davenport Hirsch
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emile Hirsch (gebore 13 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Girl Next Door (2004), Into the Wild (2007), Speed Racer (2008), en Milk (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search